Summarizing techniques are extremely important to analyze and summarize any summary. It is important to understand these techniques that will help you for many years in the Afrikaans language and many other subjects.
Opsomming tegnieke is van uiterse belang om enige opsomming te analiseer en op te som. Dit is belangrik om hierdie tegnieke te verstaan wat jou vir baie jare in die Afrikaanse taal, en baie ander vakke, te help.
Up Next in Term 2
-
Bou van ‘n kortverhaal
Today we learn about the construction of a short story and we are going to apply it by looking at a real short story and analyzing the construction.
Vandag leer ons van die bou van ‘n drama sowel as die terminologie nodig om ‘n drama te analiseer.
-
Bou van ‘n Drama
Today we learn about the construction of a drama as well as the terminology needed to analyze a drama.
Vandag leer ons van die bou van ‘n drama sowel as die terminologie nodig om ‘n drama te analiseer.
-
Kort Transaksionele Skryf: Epos
Gedurende hierdie les kyk ons na sommige van die formate van jou kort transaksionele skryfwerk en hoe om dit toe te pas om die beste moontlike punte te werf.
During this lesson we look at some of the formats of your short transactional writing and how to apply them to get the best possible marks.