In the Afrikaans language, we get different sentences to convey different meanings or emotions. In this lesson, we are going to learn exactly when to use which sentence.
In die Afrikaanse taal kry ons verskillende sinne om verskillende betekenisse of emosie oor te dra. In hierdie les gaan ons presies leer wanneer om watter sin te gebruik.
Up Next in Term 1
-
Selfstandige Naamwoorde
Nouns and their rules are very important! In this lesson, we learn about different nouns and their purpose.
Selfstandige naamwoorde en hulle reëls is baie belangrik! In hierdie les leer ons oor verskillende selfstandige naamwoorde en hulle doel.
-
Byvoeglike naamwoorde
Adjectives help us to describe things nicely. In this lesson, we tackle everything from adjectives to help you in the Afrikaans language.
Byvoeglike naamwoorde help ons om goed mooi te beskryf. Hierdie les pak ons alles van byvoeglike naamwoorde aan om jou in die Afrikaanse taal te help.
-
Trappe van Vergelykings
Stairs of Comparisons are known in English as 'the Degrees of Comparison'. In this lesson, we learn the different rules for Afrikaans' Steps of Comparisons.
Trappe van Vergelykings is in Engels bekend as ‘the Degrees of Comparison’. In hierdie les leer ons die verskillende reëls vir Afrikaanse T...