During this lesson we look at the different pronouns we find in the Afrikaans language and when to use which type of pronoun.
Tydens hierdie les kyk ons na die verskillende voornaamwoorde wat ons in die Afrikaanse taal kry en wanneer om watter tipe voornaamwoord toe te pas.
Up Next in Term 3
-
Lydende en Bedrywende Vorm
In the Afrikaans language, we use Suffering and Active forms to structure different sentences. Today we learn more about how to form Passive and Active sentences.
Lydende en Bedrywende vorm gebruik ons in die Afrikaanse taal om verskillende sinne te struktureer. Vandag leer ons meer hoe om Lyden...
-
Samestellings
Compounds are used to join two words together to form a new word. Let's learn more about how to form composites today!
Samestellings word gebruik om twee woorde saam te voeg en sodoende ‘n nuwe woord te vorm. Kom ons leer meer oor hoe om samestellings te vorm vandag!