Conjunctions help us join two sentences together and become one. During this lesson we learn about the different conjunction groups and when to use which group.
Voegwoorde help ons om twee sinne bymekaar te voeg en een te word. Tydens hierdie les leer ons oor die verskillende voegwoord groepe en wanneer om watter groep te gebruik.
Up Next in Term 2
-
Vraag sinne
During this lesson, we will look a little deeper at question sentences and how we approach them to structure different questions.
Gedurende hierdie les gaan ons ‘n bietjie dieper kyk na vraagsinne en hoe ons dit aanpak om verskillende vrae te struktureer.
-
Bou van ‘n kortverhaal
Today we learn about the construction of a short story and we are going to apply it by looking at a real short story and analyzing the construction.
Vandag leer ons van die bou van ‘n kortverhaal en gaan ons dit toepas deur na ‘n regte kortverhaal te kyk en die bou te analiseer.