The negative form is extremely important in the Afrikaans language. In Afrikaans, we use a double negative, and in this lesson, we will learn more about it.
Ontkennende vorm is vreeslik belangrik in die Afrikaanse taal. In Afrikaans maak ons gebruik van ‘n dubbel negatief, en in hierdie les gaan ons meer daarvan leer.
Up Next in Term 2
-
Voegwoorde / Conjunctions
Conjunctions help us join two sentences together and become one. During this lesson we learn about the different conjunction groups and when to use which group.
Voegwoorde help ons om twee sinne bymekaar te voeg en een te word. Tydens hierdie les leer ons oor die verskillende voegwoord groepe en...
-
Vraag sinne
During this lesson, we will look a little deeper at question sentences and how we approach them to structure different questions.
Gedurende hierdie les gaan ons ‘n bietjie dieper kyk na vraagsinne en hoe ons dit aanpak om verskillende vrae te struktureer.