During this lesson, we will look a little deeper at question sentences and how we approach them to structure different questions.
Gedurende hierdie les gaan ons ‘n bietjie dieper kyk na vraagsinne en hoe ons dit aanpak om verskillende vrae te struktureer.
Up Next in Term 2
-
Bou van ‘n kortverhaal
Today we learn about the construction of a short story and we are going to apply it by looking at a real short story and analyzing the construction.
Vandag leer ons van die bou van ‘n kortverhaal en gaan ons dit toepas deur na ‘n regte kortverhaal te kyk en die bou te analiseer.
-
Kortverhaal Analise
During this lesson, we will apply the terminology of a short story to a real short story and analyze it practically together.
Gedurende hierdie les gaan ons die terminologie van ‘n kortverhaal toepas op ‘n regte kortverhaal en dit prakties saam analiseer.
-
Kort Transaksionele - Advertensie, Pa...
During this lesson, we will look at some of the formats of your short transactional writing and how to apply them to advertisements, leaflets, and pamphlets.
Tydens hierdie les sal ons kyk na sommige van die formate van jou kort transaksionele skryfwerk en hoe om dit op advertensies, pamflette e...