During this lesson, we will look at the construction of an essay and how to follow an essay's format to write the best possible essay.
Gedurende hierdie les gaan ons kyk na die bou van ‘n opstel en hoe om ‘n opstel se formaat te volg om die beste moontlike opstel te skryf.
Up Next in Term 2
-
Vraag sinne
During this lesson, we will look a little deeper at question sentences and how we approach them to structure different questions.
Gedurende hierdie les gaan ons ‘n bietjie dieper kyk na vraagsinne en hoe ons dit aanpak om verskillende vrae te struktureer.
-
Bou van ‘n kortverhaal
Today we learn about the construction of a short story and we are going to apply it by looking at a real short story and analyzing the construction.
Vandag leer ons van die bou van ‘n kortverhaal en gaan ons dit toepas deur na ‘n regte kortverhaal te kyk en die bou te analiseer.
-
Kortverhaal Analise
During this lesson, we will apply the terminology of a short story to a real short story and analyze it practically together.
Gedurende hierdie les gaan ons die terminologie van ‘n kortverhaal toepas op ‘n regte kortverhaal en dit prakties saam analiseer.
2 Comments