We tackle visual elements and terminology that you use in cartoons, advertisements and much more in the Afrikaans language. This terminology will help you analyse different visual texts.
Tydens hierdie les pak ons visuele elemente en terminologie aan wat jy in strokies prente, advertensies en baie meer in die Afrikaanse taal. Hierdie terminologie sal jou help om verskillende visuele tekste te analiseer.
Up Next in Term 2
-
Lidwoorde en Telwoorde / Articles and...
We look at articles and counting words and learn when to use which article and which counting words in Afrikaans.
Tydens hierdie les gaan ons lidwoorde en telwoorde aanpak wat ons gaan leer wanneer om watter lidwoord te gebruik en watter telwoorde ons in Afrikaans kry.
-
Bywoorde / Adverbs
We look at different adverbs, also known as adverbs, namely the adverbs of time, place and manner.
In hierdie les leer ons van die verskillende bywoorde, ook bekend as adverbs, naamlik die bywoorde van tyd, plek en wyse.
1 Comment