In the Afrikaans language, we get different sentences to convey different meanings or emotions. In this lesson, we are going to learn exactly when to use which sentence.
In die Afrikaanse taal kry ons verskillende sinne om verskillende betekenisse of emosie oor te dra. In hierdie les gaan ons presies leer wanneer om watter sin te gebruik.
Up Next in Term 1
-
Selfstandige naamwoorde / Proper Nouns
Nouns and their rules are very important! In this lesson, we learn about different nouns and their purpose.
Selfstandige naamwoorde en hulle reëls is baie belangrik! In hierdie les leer ons oor verskillende selfstandige naamwoorde en hulle doel.
-
Meervoude/ Plurals
In this lesson we learn the different rules for Afrikaans Plurals.
Meervoude is in Engels bekend as Plurals. In hierdie les leer ons die verskillende reëls vir Afrikaanse Meervoude.
-
Geslag en Dieregeluide / Gender
Gedurende hierdie les gaan ons leer oor die geslag name van verskillende beroepe, diere en soveel meer!