STOMPI is uiters belangrik om ons sinne in die korrekte volgorde te plaas! In hierdie les leer ons presies hoe om STOMPI aan te pak en ‘n sukses daarvan te maak.
STOMPI is extremely important to put our sentences in the correct order! In this lesson we learn exactly how to tackle STOMPI and make a success of it.
Up Next in Term 1
-
Sinsoorte/ Types of sentences
In the Afrikaans language, we get different sentences to convey different meanings or emotions. In this lesson, we are going to learn exactly when to use which sentence.
In die Afrikaanse taal kry ons verskillende sinne om verskillende betekenisse of emosie oor te dra. In hierdie les gaan ons pr...
-
Selfstandige naamwoorde / Proper Nouns
Nouns and their rules are very important! In this lesson, we learn about different nouns and their purpose.
Selfstandige naamwoorde en hulle reëls is baie belangrik! In hierdie les leer ons oor verskillende selfstandige naamwoorde en hulle doel.
-
Meervoude/ Plurals
In this lesson we learn the different rules for Afrikaans Plurals.
Meervoude is in Engels bekend as Plurals. In hierdie les leer ons die verskillende reëls vir Afrikaanse Meervoude.