In this lesson, we learn about the construction of a poem and how to analyze and interpret it in terms of the terminology we learned in the previous lesson.
In hierdie les leer ons oor die bou van ‘n gedig en hoe om dit te analiseer en interpreteer in terme van die terminologie wat ons in die vorige les geleer het.
Up Next in Term 1
-
Gedig Analise/ Poem Analysis
During this lesson, we practically tackle a poem together to apply our terminology from the previous two lessons in a poem.
Gedurende hierdie les pak ons prakties ‘n gedig saam aan om ons terminologie van die vorige twee lesse in ‘n gedig toe te pas.
-
Poësie Terme
To analyze poems you need to understand the Poetry terms. This lesson teaches us more about these terms.
Om gedigte te analiseer moet jy die Poësie terme verstaan. Hierdie les leer ons meer oor hierdie terme.
-
Verkleining
Verkleining is in Engels bekend as ‘the Dimunative form’. In hierdie les leer ons die verskillende reëls vir Afrikaanse Verkleinings.
Diminutive is known in English as 'the Dimunative form'. In this lesson we learn the different rules for Afrikaans Verkleinings.