During this lesson we will tackle the Afrikaans sounds in the Afrikaans language and learn how to pronounce sounds of the alphabet correctly.
Gedurende hierdie les gaan ons die Afrikaanse klanke aanpak in die Afrikaanse taal en leer hoe om klanke van die alfabet korrek uit te spreek.
Up Next in Term 1
-
Lettergrepe / Syllables
Lettergrepe help ons om te spel en woorde uit te spreek! In hierdie les leer jy alles van Afrikaanse Lettergrepe.
Syllables help us spell and pronounce words! In this lesson you will learn all about Afrikaans Syllables.
-
Lees en Skryftekens / Reading and Wri...
Everyone wants to be able to read and write right? This lesson tackles our Afrikaans reading and writing signs and learning when to use what.
Almal wil mos kan lees en skryf? Hierdie les pak ons Afrikaanse lees en skryf tekens aan en leer wanneer om wat te gebruik.
-
STOMPI
STOMPI is uiters belangrik om ons sinne in die korrekte volgorde te plaas! In hierdie les leer ons presies hoe om STOMPI aan te pak en ‘n sukses daarvan te maak.
STOMPI is extremely important to put our sentences in the correct order! In this lesson we learn exactly how to tackle STOMPI and make...
4 Comments